Afrikaans
  • Afrikaans
  • English (UK)
Vrouemonument
  • Home
  • Ontstaan
  • Ontstaan
  • Geskiedenis
  • Bymekaarkomplek
  • Vriende
  • Kontak ons
Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein

Die Vrouemonument wys op die lyding van duisende vroue en kinders, maar hulle geestelike en geloofsvolharding in Britse konsentrasiekampe en op ander plekke dra die universele boodskap dat die vrou – en haar kinders – as waardige mense hulle regmatige plek in die samelewing moet inneem. Die swaarkry van die Boervroue en –kinders in die jare 1900-1902 het ‘n triomferende martelaarskap geword.

Die Nasionale Vrouemonument is in Monumentlaan, Faunasig, Bloemfontein

Afrikaans Menu

  • Home
  • Ontstaan
  • Ontstaan
  • Geskiedenis
  • Bymekaarkomplek
  • Vriende
  • Kontak ons